
Vleuels
Season 1
TV-G
Hierdie reeks handel oor die hegte vriendskap tussen drie vlieëniers, Fritz, Archie en Vaatjie. Helde in die lug, maar sentimentele siele as dit kom by sake van die hart. Hierdie 3 karakters sal jou saam met hulle neem op prettige avonture.