Vetkoekpaleis
Die Dobbelgogga
TV-PG
S4 E7 Apr 13, 1997 26mFrikkadel stuur Worsie na Nigel se poskantoor om vier krapkaarte te koop. Worsie beland egter in Johannesburg waar die bakkie gesteel word. Frikkadel is ook in die sop want hy het die bakkie se versekeringspremie weggedobbel. Die polisie kry egter die bakkie terug en eind goed, als goed…