Vetkoekpaleis

Season 2

Follows the exploits of Frik, Worsie, Boeboe and friends, the employees of the Vetkoekpaleis.

Where to Watch Season 2

13 Episodes

  • Poplap En Die Twee Tjortse
    E1
    Poplap En Die Twee TjortseWorsie and Boeboe get into an argument about how many "tjorts" there are in "olke bolke". Frikkadel wants to buy a ski boat and call it "Poplap". Poppie is very moody. A visit to the doctor explains the moodiness and Frikkadel's boat shopping is a thing of the past.
  • Frikkadel se Keuse
    E2
    Frikkadel se KeuseFrikkadel desperately wants to attend the Blue Bulls' rugby match, but Poppie wants to go away for the weekend instead. When the bank is robbed while Poppie and Worsie are in the bank, Frikkadel's priorities change.
  • Die Lewe Is 'n Video
    E3
    Die Lewe Is 'n VideoSpiros also starts making fat cakes and Frikkadel realizes that he will have to do something to make the Vetkoekpaleis more popular. Worsie desperately wants to win the competition prize, but he is not allowed to enter.
  • Ella Se Tog
    E4
    Ella Se TogElla and Apie have marital problems and she moves in with Frikkadel and Poppie. Boeboe also gets into trouble when Spiros's daughter finds out about her fiance's dalliances with Boeboe.
  • Die Kaartjie
    E5
    Die KaartjieSherridon is promoted to Zero Six. Poppie drags Frikkadel to an educational film screening. There's trouble when Poppie finds "Randy Mandy's" business card in Frikkadel's jacket pocket. Worsie gets the blame for this.
  • Die Cherrie Is Koekie
    E6
    Die Cherrie Is KoekieSue-Ellen upsets Worsie. Worsie decides not to bet Frik's money on the horses but instead to use it for a better purpose. A cute blonde saves Worsie when two burglars make their appearance.
  • Soos 'n Merry-Go-Round
    E7
    Soos 'n Merry-Go-RoundThings are going well with Worsie and his girlfriend until he gets a letter from a lawyer. The Vetkoekpaleis expects a visit from a journalist. Vetkoekpaleis does appear in the newspaper, but someone else in the Vetkoekpaleis gets much more attention on the back page.
  • Wat Is 'n Moeder?
    E8
    Wat Is 'n Moeder?Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tassie in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op ‘n ou met die naam “Pelvic” wat in ‘n “band” speel. Tot Worsie se ontsteltenis oorweeg Ella dit om ‘n baba aan te neem.
  • 'n Nuwe Besigheidsvernoot
    E9
    'n Nuwe Besigheidsvernoot
  • Dis 'n Laaitie!
    E10
    Dis 'n Laaitie!Worsie vertel vir Frik dat hy alles van sy geboorte kan onthou….Ella nooi die gemeente se dames vir ontbyt in die Vetkoekpaleis maar Frik en sy personeel het makietie gehou om die baba se koms te vier en die winkel is in chaos.
  • Die Toeriste-Inval
    E11
    Die Toeriste-InvalSherridon word gekies om ‘n “parabat” kursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as ‘n rooi Sebra.Tannie Gerty van Bloemfontein maak moles in die winkel.Wanneer ‘n klomp toeriste die winkel wil aandoen besluit Frik-hulle om die winkel te versier in ‘n Afrika styl. Alhoewel die kostuums die personeel nie aanstaan nie, verloop die geleentheid voor die wind.
  • Verbode Vrugte
    E12
    Verbode VrugteElla gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jaag en Ella vra die dominee om met Frik te kom praat. Boeboe eindig op die dominee se skoot en gee ook sommer vir mevrou dominee bietjie raad om haar privaatlewe op te kikker.
  • Die Peroxide-Tert
    E13
    Die Peroxide-TertSherridon kry sy “parabat badge” en Frik began ‘n foutjie met Ruben se melk.Pelvic word in die bad betrap met Tiffany. Sy probeer ook vir Frik en Worsie verlei. Worsie val daarvoor en kry boonop ‘n fooitjie.Tiffany se donker geheim word ontbloot en Boeboe en Pelvic maak vrede.

Cast of Season 2

  • Zack du PlessisFrikkadel Delport
  • Willie EsterhuizenWorsie Visagie

 

  •   
  •   
  •   
  •   
  •   
  •   
  •   

Take Plex everywhere

Watch free anytime, anywhere, on almost any device.
See the full list of supported devices