Parys, Parys

Season 1

TV-Y
A typical South African family on the Platteland (countryside).

Where to Watch Season 1

13 Episodes

  • Episode One
    E1
    Episode OneJan Kleynhans het moeilikheid. Daar’s al maande lank ‘n slaggat reg voor sy huis en dis nie hoog op die munisipaliteit se prioriteitslys…
  • Episode Two
    E2
    Episode TwoElsa Kleynhans is gedaan. Haar man Jan snork haar uit die huis uit en sy’s vasberade om die probleem eens en vir altyd die nekslag toe te dien.
  • Episode Three
    E3
    Episode ThreeDis amper kerkbasaar en die Kleynhans-huishouding is in rep en roer. Oom Tjoppie gaan weer afslaer wees op die veiling.
  • Episode Four
    E4
    Episode FourNie Jan of JJ het lus nie, maar op Elsa se aandrang gaan hulle op ‘n pa-seun-visvangnaweek om mekaar beter te leer verstaan.
  • Episode Five
    E5
    Episode FiveDie krag gaan af, want die rekening is nie betaal nie. Jan huur ‘n kragopwekker ten duurste, maar dit kan ongelukkig net een prop laat werk.
  • Episode Six
    E6
    Episode SixOp die vooraand van sy ouers se 20e huweliksherdenking het JJ sy roeping gevind: rofstoei. Elsa weet baie van die nare sportsoort…
  • Episode Seven
    E7
    Episode SevenDanksy Tjoppie wat hom voorhou as elektrisiën, skok die krane ‘n mens nes jy daaraan vat. Boonop is daar ‘n slang iewers in die huis.
  • Episode Eight
    E8
    Episode EightJan se broer, Andries, wat nou in Nieu-Seeland woon, kom al die pad vir ‘n rugby reunie en irriteer Jan tot in die afgrond …
  • Episode Nine
    E9
    Episode NineJJ se ondernemingsgees bereik ‘n absolute hoogtepunt wanneer hy verskeie besighede gelyk probeer bedryf.
  • Episode Ten
    E10
    Episode TenTjoppie kruip doodbenoud by die Kleynhanse weg, want hy het antie Bettie se trourok wat sy al die jare gebêre het, laat wegraak…
  • Episode Eleven
    E11
    Episode ElevenDie resessie druk en die Kleynhanse moet spaar waar hulle kan. Jan reken Elsa sal haar winkel moet toemaak, maar Elsa het ‘n plan…
  • Episode Twelve
    E12
    Episode TwelveFransie is amper 16 en Elsa beplan ‘n behoorlike partytjie vir haar dogter. Nie dat Fransie te ingenome is nie…
  • Episode Thirteen
    E13
    Episode ThirteenElsa gaan ‘n naakstudie-klas hou met ‘n regte, egte model. JJ en Kleinkoos is diep teleurgesteld toe hulle hoor dis ‘n ‘Super-Size”-model wat waarskynlik erg oorgewig is…

 

  •   
  •   
  •   
  •   
  •   
  •   
  •   

Take Plex everywhere

Watch free anytime, anywhere, on almost any device.
See the full list of supported devices