Molly & Wors
Episode 20
TV-PG
S2 • E20 Aug 25, 2010 25mWors vlieg na Oos-Londen vir 'n noodvergadering by hoofkantoor. Hy stuur 'n boodskap dat sy terugvlug vertraag is. Molly bel die hotel en die hel breek los toe Bamby die telefoon antwoord.