Molly & Wors
Episode 11
TV-PG
S2 • E11 Jun 23, 2010 25mBlapsie het kêrelprobleme: Theunis is haar kêrel, Hardus haar cheat, en Ratkas van Rensburg gee haar skoenlappers in haar maag. Theunis en Hardus vind uit van die nuwe ou in Blapsie se lewe.