Episode 8André en Shane is moedeloos terwyl hulle op die spoor is van 'n reeksmoordenaar wat eenvoudig onmoontlik is om te vang. Dan kom Shane met 'n plan wat André se grootste vrese laat waar word.
Take Plex everywhere
Watch free anytime, anywhere, on almost any device.