Lui maar op, Belinda
7.0
Ian en Ander is ’n klein hoekwinkeltjie in George en behoort aan Ian Jantjies, ’n middeljarige man wat die gejaag van die groot stad vir die vrede van ’n kleiner dorp verruil het. Maar vrede is daar nie, want die drie “ouer” mense wat vir hom werk, maak hom ook grys. Belinda Swanepoel, ’n eertydse Afrikaanse aktrise, is meer voor haar spieëltjie as voor haar kasregister en Annetjie Nel, ’n militaristiese en konserwatiewe bakster, bemoei haar meer met die winkel se sake as met die koek van die dag. Dan is daar die arme, sjarmante boereheld Frans Wessels, wat die vrede tussen Annetjie en Belinda probeer bewaar, maar selde daarin slaag.
Where to Watch Lui maar op, Belinda
Lui maar op, Belinda Trivia
Lui maar op, Belinda has 3 seasons.
Lui maar op, Belinda has 39 episodes.
The key characters in Lui maar op, Belinda are Belinda (Brümilda van Rensburg), Annetjie (Annelisa Weiland), Dirkie (Wian Taljaard).
Lui maar op, Belinda was directed by Ben Heyns, Corne van Rooyen.
Lui maar op, Belinda was produced by Paul Venter.
Ian en Ander is ’n klein hoekwinkeltjie in George en behoort aan Ian Jantjies, ’n middeljarige man wat die gejaag van die groot stad vir die vrede van ’n kleiner dorp verruil het. Maar vrede is daar nie, want die drie “ouer” mense wat vir hom werk, maak hom ook grys. Belinda Swanepoel, ’n eertydse Afrikaanse aktrise, is meer voor haar spieëltjie as voor haar kasregister en Annetjie Nel, ’n militaristiese en konserwatiewe bakster, bemoei haar meer met die winkel se sake as met die koek van die dag. Dan is daar die arme, sjarmante boereheld Frans Wessels, wat die vrede tussen Annetjie en Belinda probeer bewaar, maar selde daarin slaag.
Lui maar op, Belinda is rated TV-PG.
Lui maar op, Belinda is a Komedie show.
Lui maar op, Belinda episodes are 23 m long.
No, this show was canceled after 3 seasons.