TV-G
Molly gets a new job as the matron at a retirement home and there’s never a dull moment as she is introduced to a new group of staff and residents doing the most in their golden years. The senior citizens simply adore the naive Gielie, while Tannie Poppie knows absolutely all the skinder… and isn’t shy about constantly sharing! Some of the other Lelieveld residents include: Fleur Pot (Elma Potgieter), Gielie’s mom Martha Goosen (Karin van der Laag), Louw Brand (Cobus Visser) and Blaartjie Brand (Yvonne Schoeman) – all with their own issues and eccentricities, ranging from a snob without money, a baker and an incessant complainer. Poor Reverend Dou Droel (Matt Stern) tries in vain to keep the peace, together with his assistant Koekie de Kok (Lara Lourens). His dear adorable helper is actually also a temporary pole dancer in her spare time – but let’s not talk about that! Spanner Proes (Reginald Hufkie) is the centre’s colourful factotum responsible for all of the odd jobs.

Where to Watch Huis Lelieveld • Seizoen 2

13 Episodes

  • Episode 01
    A1
    Episode 01Toe die spoed van die internet ondraaglik stadig word en mense begin kla, is Gielie en Spanner onder verdenking. Hulle work gedwing om weer met hulle 'pay as you go' rekeninge klaar te kom.
  • Episode 02
    A2
    Episode 02'n Omsendbrief van die beheerraad veroorsaak groot ongelukkigheidonder die inwoners van Huis Lelieveld. Vis Venter wys aan die beheerraad presies wat hy van hulle voorstel dink.
  • Episode 03
    A3
    Episode 03Huis Lelieveld begrawe een van sy geliefste inwoners. Gielie is in groot moeilikheid omdat oom Vis hom omkoop om hom by die casino af te laai - die polisie se hulp word ingeroep.
  • Episode 04
    A4
    Episode 04Foto's van Martha se blou agterent word op die oord se WhatsApp groep gedeel. Toe dominee Droel in die aanhoudingselle van die polisiestasie bevind, kry Molly vir Wors om te help
  • Episode 05
    A5
    Episode 05Vis is in die moeilikheid nadat al sy bure kla oor 'n groot lawaai die vorige aand. Spanner en Gielie het hulle eie idee van wat die rede vir die lawaai kan wees ...
  • Episode 06
    A6
    Episode 06Gielie is diep geskok toe hy hoor wat sy mammie gedoen het en spreek sy misnoeë uit. Vis woeker in die oord en het baie planne om geld te maak,
  • Episode 07
    A7
    Episode 07
  • Episode 08
    A8
    Episode 08
  • Episode 09
    A9
    Episode 09
  • Episode 10
    A10
    Episode 10
  • Episode 11
    A11
    Episode 11
  • Episode 12
    A12
    Episode 12
  • Episode 13
    A13
    Episode 13

Get Plex on Your Devices

Free on 20+ platforms. Pick yours.
See all supported devices →