TV-G
Neighbourhood Watch is the story of a young married couple who, because of their fear of crime in Gauteng, decided to sacrifice their salaries and move to a Cape neighbourhood. However, their new life turns out to be not quite so idyllic as after three months they have still not made any friends. To make things worse, whilst away camping over a long weekend their house is stripped from top to bottom by thieves, forcing them to cross paths with their local neighborhood watch for the first time - a preposterous group that spends their nights patrolling the streets in the name of community safety, looking for any adventure they might find behind the boerewors curtain.

Kde se dívat na Buurtwag (ZA) • Řada 1

13 dílů

  • Episode 01
    D1
    Episode 01Die teespoed ry Die Besters al sedert hulle drie maande gelede Kaap toe getrek het, maar niks kon hulle voorberei vir hulle eerste kennismaking met hulle plaaslike buurtwag nie. Tobie arriveer terug in sy ou woonbuurt, maar besef gou dat hy nie meer ‘n verbintenis met die plek het nie.
  • Episode 02
    D2
    Episode 02Die Besters bak nog in die na-gloed van die groot nuus as realiteit uit die bloute hulle hoog-tackle. Johan sien sy eerste bietjie aksie op buurtwag-patrollie, terwyl Tobie ‘n paar spoke uit die verlede raakloop.
  • Episode 03
    D3
    Episode 03Die manne stamp kop as Johan ‘n nuwe lid nooi om by die buurtwag aan te sluit. Gert moet sy eie persoonlike rubicon oorkruis, terwyl Tobie die geselskap van ‘n getroude vrou geniet.
  • Episode 04
    D4
    Episode 04Nes testosteroonbelaaide Johan en Ayanda begin dapper raak op patrollie ontvang hulle, hulle eerste amptelike noodkreet. Daar is groot moleste in die buurt en byna almal word betrek. Tobie se sessies by Frandi stuur hom op sy eie middernagtelike avontuur.
  • Episode 05
    D5
    Episode 05Die buurtwag kruis uiteindelik paaie met die media, maar leer op die harde manier dat enige PR nie noodwendig goeie PR is nie. Yolandie is nog vies vir Johan oor sy roekelose gedrag tydens “die insident”, al weet sy net helfte van wat regtig gebeur het. Gelukkig steek sy self ook iets weg.
  • Episode 06
    D6
    Episode 06Yolandie en Frandi besluit om iets te doen oor die grafitti in die buurt. Don kies ‘n baie ongeleë tyd om vir ‘n slag op patrollie te gaan, terwyl Tobie en die laaities se kuiertjie in die parkie ‘n kettingreaksie ontketen wat, soos altyd, by die dam opeindig.
  • Episode 07
    D7
    Episode 07Ná die manne se onlangse oortredings het Don die soustrein se brieke aangedraai en die buurtwag 'n aansienlik meer bedroewige affêre gemaak. Gert het ‘n splinternuwe plan om sy finansiële probleme oorkom, terwyl Tobie in 'n letterlike kop aan kop botsing met sy toekoms beland.
  • Episode 08
    D8
    Episode 08Met die buurtwag in flarde volg Don sy ego al die pad na die nuwe buurtwagsambreelorganisasie se eerste vergadering toe. Johan word per ongeluk die spreekbuis vir korporatiewe ontwikkeling, terwyl Tobie vir Lisa 'n piekniek by die dam hou.
  • Episode 09
    D9
    Episode 09Don en Gert stamp kop oor Tobie en Lisa se middernagtelike streke. Yolandie hou 'n tradisionele sondagmiddagete vir die buurt. Nuwe leidrade lei Kaptein Fredericks na Don se drumpel toe.
  • Díl 10
    D10
    Díl 10Johan vermy realiteit (en vir Yolandie) deur by Gert en Tobie weg te kruip. Die manne gaan op doellose middagpatrollies terwyl Tobie vir werk soek. Yolandie probeer iets doen oor haar engtevrees.
  • Díl 11
    D11
    Díl 11Beurtkrag ontwrig die hele buurt en veral die rugby wat almal by Don se huis gaan kyk. Tobie neem Lisa saam op sy twyfelagtige uitstappie. Die manne konfronteer uiteindelik vir Gert oor sy finasnies. Clive spandeer kwaliteit tyd saam met die vroue.
  • Díl 12
    D12
    Díl 12Die buurt rou. Johan se leuens haal hom uiteindelik in. Die gety draai teen Don en hy neem reg in eie hande. Tobie en Lisa se verhouding neem ‘n dramatiese wending.
  • Díl 13
    D13
    Díl 13Die buurt het al beter dae gesien. Johan moet sy vrou terug kry, die buutwag red én sy man teen Molendorf staan. Don se kaarthuis tuimel ineen, terwyl Tobie en Lisa groot besluite moet maak.

Získat Plex na Vaše zařízení

Zdarma na 20+ platformách. Vyberte tu svou.
Zobrazit všechna podporovaná zařízení →