Vetkoekpaleis

TV-PG
5 juni 1996    24 mKomedie, Familie
8.99.0
Vetkoekpaleis was die tweede gewilde sitkom-komedie uit die pen van Willie Esterhuizen, na Orkney Snork Nie. Die enigste noemenswaardige verskil was dat Willie self 'n rol in Vetkoekpaleis vertolk...as Worsie, Frikkadel as assistent in die vetkoekrestaurant.

Dié reeks van 65 episodes was uiters gewild vanweë sy tipies Afrikaanse humor en dikwels ook stoute tussen-die-lyne teks.

Ander bekendes in Vetkoekpaleis is Zach du Plessis (Frikkadel), Helene Truter (Poppie), Alvin Bruinders (Sheridan), Liane de Villiers-Heyl (Boeboe) en Marga van Rooy (Ella).

Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge.

Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop 'n vrou het om gelukkig te hou nie!

Where to Watch Vetkoekpaleis

5 Seasons

  • Seizoen 1
    Seizoen 113 Episodes
  • Seizoen 2
    Seizoen 213 Episodes
  • Seizoen 3
    Seizoen 313 Episodes
  • Seizoen 4
    Seizoen 413 Episodes
  • Seizoen 5
    Seizoen 513 Episodes
  • Zack du PlessisFrikkadel Delport
  • Willie EsterhuizenWorsie Visagie / Schrijver / Producer
  • Liane HeylBoeboe Botha
  • Helene TruterPoppie Delport
  • Alvin BruindersSheridon
  • Marga van RooyElla Visagie
  • Zeldine TheronKoekie
  • Hugh MasebenzaFokile
  • Juanita StrydomBeryl
  • Lizz MeiringSue-Ellen
  • Cobus VisserMnr Louw
  • Marius StrydomFanie
  • James van HelsdingenGawie
  • Ben Kruger Dominee
  • At BothaTiger
  • Patricia LewisFanny
  • Simon BruindersGeorge Abrahams
  • James WinklerZinzen Zonzo
  • Tobie CronjeSpiros Takanakis
  • Natalia Da RochaPetronella Papenfus

Vetkoekpaleis Trivia

Get Plex on Your Devices

Free on 20+ platforms. Pick yours.
See all supported devices →