Where to Watch Megaboere • Seizoen 2

13 Episodes

  • Van seevlak tot hoog teen Matroosberg
    A1
    Van seevlak tot hoog teen MatroosbergDr. Piet Croucamp besoek hierdie week die Cillié-familie se boerdery in die Ceres-vallei.
  • ’n Boerdery vir sy seuns
    A2
    ’n Boerdery vir sy seunsMegaBoere loer hierdie week in by die Jordaans op Spekboomberg naby Cradock.
  • Skep jou eie wêreld
    A3
    Skep jou eie wêreldVandeesweek op Megaboere kuier ons by Meckie Schneider, een van die drie grootste Brahman-telers in Suidelike Afrika.
  • Visionêr
    A4
    VisionêrTrevor Elliot melk twee maal ’n dag sowat 13 000 koeie op sy plase in die Oos-Kaap. Die Megaboere-span draai vandeesweek op sy plaas.
  • Volhoubaar in kwaliteit
    A5
    Volhoubaar in kwaliteit
  • Die pad na kommersiële landbou
    A6
    Die pad na kommersiële landbouVandeesweek loer ons in by Ralph Swart in die Wes-Kaap.
  • Om drome na te streef
    A7
    Om drome na te streefVandeesweek kuier die MegaBoere-span by Piet Warren op sy plaas, Josephine, naby Gravelotte in Limpopo.
  • Van kleinboer tot agri-besigheid
    A8
    Van kleinboer tot agri-besigheidVandeesweek kuier ons by David Osborne op sy varkplaas, Number Two Piggeries.
  • Plaaswerkerseun tot kommersiële boer
    A9
    Plaaswerkerseun tot kommersiële boerVandeesweek op MegaBoere: André Cloete boer met skape, appels en pere naby Caledon in die Overberg-distrik op die plaas Klein Ezeljacht.
  • Van harde Karoo tot die fynste tekstiel
    A10
    Van harde Karoo tot die fynste tekstielVandeesweek kuier die Megaboere-span by Barries Snijman van die plaas Vleikuil naby Rietbron in Graaf-Reinet.
  • Van Europa se Lae-Lande tot megaboer in Afrika
    A11
    Van Europa se Lae-Lande tot megaboer in AfrikaVandeesweek kuier ons op Arend Kuipers, stigter van die Kuipers-groep, se plaas.
  • Wanneer stereotipes nie meer sin maak nie
    A12
    Wanneer stereotipes nie meer sin maak nieDié week op maak die MegaBoere-span kennis op die wortelplaas, Greenway Farms.
  • Landboustrateeg
    A13
    LandboustrateegDie MegaBoere-span leer Milaan Thalwitzer van die Bosveld Groep vandeesweek van nader ken.

Get Plex on Your Devices

Free on 20+ platforms. Pick yours.
See all supported devices →